Re: "Outspan" deur JOHAN MYBURG [boodskap #37551] |
Mon, 04 December 2000 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
kak gedig
skryf in boodskap news:3A2C24D6.EEE0E8@home.com...
OUTSPAN
Johan Myburg
Gister 'n brief
gehad van Bill.
Die somer was nat,
skryf hy, en guur.
London ruik plek-plek
nog net so suur
soos voorheen. "Niks
was soos jy jou sou
verbeel nie."
Breedvoerig brei hy
uit oor Maastricht
en die ekonomie.
Vanoggend luister
ek na die mars
uit Die liefde vir
drie lemoene, ruik
terstond die vars
sitrusreën in
die National Opera
en die London
van ons lemoenseisoen.
|
|
|
Re: "Outspan" deur JOHAN MYBURG [boodskap #37552 is 'n antwoord op boodskap #37551] |
Mon, 04 December 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
phatti wrote:
> kak gedig
>
>
> OUTSPAN
> Johan Myburg
>
> Die somer was nat,
> skryf hy, en guur.
> London ruik plek-plek
> nog net so suur
> soos voorheen.
Ruik Dublin ook so suur? Het die guursuur van Dublin in jou niere en
kliere
ingekruip? Jy het hope sneeu en vars
krakende ys nodig, of die son op die
vlaktes van Transvaal, ou Vettie.
Gloudina
|
|
|